top of page

About

Through years of experience and inspired professional musical skill, Neels Kruger Panflute Promotions promises to add that beautifully unique touch to your event...

Neels Kruger
 

Neels Kruger is a professional classical and contemporary performing artist and multi-instrumentalist. He has become well known in the entertainment industry, not only for the various instruments he mastered over years, but more specifically for his inspired panpipe music. Even though Neels has recieved his classical music training in the oboe - a woodwind symphony orchestra instrument - he was always more inclined towards the more versatile, however "commercial" panpipes and started playing the instrument at the age of 9. Having performed in numerous stage productions, corporate events and on various recordings as solo and session musician, he currently applies musical knowledge and expertise spanning more than 20 years to create magical wedding music. Based in Pretoria, Neels travels accross South Africa, and abroad for his performances. 

Testimonials
 

A big thank you Neels for your stunning playing on our wedding day, thank you everyone loved it.

Bronwin Myburgh

14 July 2018

Neels jou musiek was 'n inspirasie vir elkeen vandag. Baie dankie.

Novus Vita Gemeente

19 Februarie 2018

Thank you Neels for the music at our wedding. Best of love.

Deirdre and Michael

2 December 2017

Dit was 'n belewenis vandag saam met so 'n legende soos jy! Mag God jou voorspoedig seen en dat jy weet jy is spesiaal vir almal wat jou geloof sien uitstraal.

Fiona Weeks

NHK Dames Noord-Wes Provinsie

5 Maart 2016

 

Baie dankie vir jou ongelooflike musiek en aanpasbaarheid - ook met die saamspeel met my man en sy monfluitjie. Dit was 'n ervaring om jou daar te he.

Rina Dique

12 Desember 2015

 

To the Enthusiastic Musician With The Golden Sound And Breath

Last Tuesday, enchantment swept over the audience - once again, as I'm sure you are well aware - captivated by your dexterity with both the languages and the instrument! Thank you, thank you so much for putting in so much energy, enthusiasm as well as giving some insight into the background of both the music and instrument. Keep well, don't forget to have some fun!

Eugene & Tineke van Wyk

2 July 2015

 

Baie dankie Neels dat jy by ons troue in die Botaniese Tuine kon gespeel het. Dit was absoluut ongelooflik gewees, en ons gaste kon nie uitgepraat raak daaroor nie. Dit was verseker ons hoogtepunt gewees en sal jou diens vir enige troue of funksie hoogs aanbeveel.

Debbie Smit

24 June 2015

 

Wat ‘n lekkerte om jou Saterdag 9 Mei by ons Damesbederf te kon hê! Jou optrede het almal dit terdeë geniet en waardeer BAIE BAIE dankie! Sterkte vir jou vorentoe en weereens dankie dat jy jou passie ook met ons kom deel het.

Pedro Spangenberg, NG Gemeente Rietfontein-Noord

17 May 2015

 

Baie baie dankie vir die onvergeetlike atmosfeer wat jy op ons spesiale dag geskep het. Jy was amazing en defnitief een van die hoof gesprekke by al ons gaste. Job well done!  Jou passie en liefde vir jou musiek deur panfluit was merkwaardig. Ons is onsettend bly dat jy deel was van ons Troue en sal altyd met lof van jou praat. Jy is awesome!
Quintin & Jeanine

20 April 2015

 

Dear Neels. I want to take this opportunity to thank you for your professional service and incredible performance on Saturday. Even our international guests were in awe of the gifted panflutist. I am looking forward to working with you again in the near future. With best regards.

Anthony Davids

2 April 2015

 

Beste Neels. Jy het Mari en Niel se troudag so spesiaal gemaak met die panfluit, daar was soveel komplimente van die mense, ander  wou weet van waar is hierdie ou. Hoop jy speel nog sommer baie, jy is dit deur en deur werd! Nogmaals dankie.

Gert en Elna Smit

18 April 2015

 

Dankie vir jou opregte en professional diens van die begin af.Jy het ‘n besonderse atmosfeer geskep tydens Karyn en Jan Lodewyk se huweliksseremonie. Jy is voorwaar ‘n uitstaande panfluitspeler met baie emosie en gevoel vir jou instrument. Die gaste het elke oomblik geniet en ons sal jou sonder enige huiwering aanbeveel.

Annatjie vd Merwe

21 March 2015

 

Neels, jy het ons troue in Stellenbosch Moeder gemeente ekstra spesiaal gemaak! Elke keer as ek ons instap liedjie hoor, kry ek steeds hoendervleis.

Met soveel talent en passie het jy my gewensde liedjie speel al was dit `n  spesiale versoek. Jy is baie proffesioneel, talentvol en uiters vriendelik. Ek sal Neels Kruger beslis vir enige iemand aanbeveel!

Vinette Mans

2 Desember 2014

 

Hallo Neels. Net om baie dankie te sê vir jou aandeel in Carin se spesiale dag. Die mense het jou baie geniet – dankie vir jou professionele optrede. Sou so graag met jou wou praat, maar die reen het ons program bietjie deumekaar gekrap! Hoop jy het ‘n geseende jaar vorentoe – jy is ‘n baie aangename mens!

Carina de Witt

20 November 2014

 

Neels, baie dankie dat jy ons troudag met ons kon deel en dit nog meer spesiaal gemaak het…ek kan nie genoeg dankie sê vir die pragtige panfluit musiek wat jy vir ons in die chapel gespeel het nie!

Alta Naude

20 October 2014

 

bottom of page